# Drie mense is dood toe twee helikopters naby die McMinnville Munisipale Lughawe in die Amerikaanse deelstaat Oregon in die lug gebots het. Die Robinson R22 en ‘n Airbus-helikopter het albeii in ‘n veld langs ‘n hoofpad neergestort. Die slagoffers is geïdentifiseer as ‘n 22-jarige vlieginstrukteur van Texas en ‘n studente-vlieënier van Brittanje wat in […]
# Die voormalige hoof van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, Andrea Johnson, en die voormalige hoof van die polisie se Misdaadintelligensie-eenheid, Feroz Khan, is in hegtenis geneem op aanklag van regsverydeling. Dit volg ná getuienis voor die Madlanga-kommissie rakende ‘n e-pos van 2022 waarin Johnson na bewering besonderhede van ‘n aanrandingsdossier teen Khan van vier jaar […]
# Die regering het elf privaat spooroperateurs goedgekeur wat na verwagting vanaf April volgende jaar met hulle bedrywighede sal begin. Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê dit volg nadat vragvermoë die afgelope twee jaar met meer as 20-miljoen-ton toegeneem het. Die nuwe operateurs sal na verwagting nog 24-miljoen-ton byvoeg. Verteenwoordigers sê die herstel van […]
# Rugby: Yonela Ngxingolo sak môre in Kaapstad in die voorry vir die Springbok-vroue in die plek van die beseerde Sanelisiwe Charlie in die tweede toets teen Ierland. Die gasvroue het verlede week 45-27 verloor in die eerste W-15-wêreldreekstoets teen die Iere. Catha Jacobs skuif van slot na flank en Mary Zulu word van die […]
# Sokker: Afrika se beheerliggaam, CAF, het bevestig dat die Afrikabeker-toernooi na ‘n tweejaar-siklus terugkeer en sodoende sy vorige besluit omgekeer om die toernooi elke vier jaar te hou. Dit word sedert 1968 elke twee jaar gehou, met die uitsondering van ‘n onderbreking van net een jaar tussen die toernooie van 2012 en 2013. CAF […]
# Rugby: Leinster prop Tadhg Furlong escaped a sanction after allegedly groping an opponent in last weekend’s United Rugby Championship match against Munster. He was cited and expected to receive a hefty ban, but a disciplinary hearing cleared him, citing there was no sufficient evidence of foul play. Furlong is thus available to play for […]
# Rugby: Bulls coach Johan Ackermann believes Springbok flyhalf Handré Pollard will be fit for the United Rugby Championship match against the Lions early in December. He was injured against Ulster last weekend and will miss the Boks’ Nations Championship northern campaign next month. Ackermann picked Curwin Bosch in the number ten jersey for tomorrow’s […]
# Golf: Spaniard Sergio Garcia hopes to participate in next year’s Ryder Cup in Ireland after leaving LIV Golf. The 46-year-old, who won the US Open in 2017, is the team competition’s all-time leading scorer, having participated in ten tournaments. Several leading players have left LIV since it lost the financial backing of Saudi Arabia’s […]
# Die Kaapstadse Internasionale Lughawe se sekerheid-sifting ondervind tans langer as normale toue weens ʼn tekort aan personeel. Dit hou verband met die voortslepende taxi-onluste wat tot personeeltekorte lei en vlugte vertraag. Die Suid-Afrikaanse Lughawensmaatskappy raai passasiers aan om verkeersinligting dop te hou, hul vlugstatus by hul lugredery na te gaan en vroeg op te […]