# President Cyril Ramaphosa het beloof om binne 90 dae ‘n nasionale kunsmatige intelligensie-aksieplan te vestig met insette en voorstelle ingesamel tydens sy besoek aan Silicon Valley. Dit sal fokus op die gebruik van K-I om openbare dienste te verbeter, belegging in K-I-infrastruktuur te lok, Suid-Afrika se K-I-vermoëns uit te bou, en toegang tot tegnologie uit te brei terwyl voorberei word vir die gevare en ontwrigting rondom K-I. Ramaphosa sê dit moet praktiese gevolge oplewer:
Ramaphosa gaan ‘n taakspan in die Presidensie skep om ‘n nasionale K-I-aksieplan te vestig [KLANK]
ENG RamaphosaOnAITeam