# ‘n Getuienisleier van die Madlanga-kommissie, Alida Hassim, sê die sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala se regspan het oorgenoeg tyd gehad om sy beëdigde verklaring in te dien. Sy het aangevoer die beëdigde verklaring moes Vrydag ingedien word ingevolge ‘n opdrag wat voorsitter Mbuyiseli Madlanga vroeër uitgereik het. Hassim sê Matlala se regspan het sedert Maart geweet watter bewyse bevraagteken sou word en skriftelike betoë benodig nie raadpleging nie:
Madlanga se getuienisleier voer aan Matlala se regspan het voldoende tyd gehad om voor te berei [KLANK]
ENG-HassimOnSubmiussions