Nuus 12:00
BULLETIN 31 Julie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Andrea Johnson word steeds strafregtelik ondersoek # Die GOOD-party sê die nuwe Wes-Kaapse polisiekommissaris het ‘n onmoontlike taak# En krieket: Albie Morkel is Joburg Super Kings se nuwe hoofafrigter # Die nasionale direkteur van Openbare Vervolging, Andy Mothibi, sê die gewese hoof van […]