Skip to content

Korrektiewe Dienste betwis Matlala se regspan se bewerings oor raadpleging [KLANK]

# Die Departement van Korrektiewe Dienste betwis bewerings dat Vusimuzi “Cat” Matlala se regspan nie genoeg tyd vir raadpleging gehad het nie. ‘n Getuienisleier van die Madlanga-kommissie, Alida Hassim, het korrespondensie voorgelees wat aandui die prokureurs het drie dae lank raadplegings gevoer. Sy prokureur, Fatima Missi, sê toegang is beïnvloed deur Korrektiewe Dienste se prosesse. Voorsitter Mbuyiseli Madlanga sê die teenstrydighede moet opgelos word en hy sal met die departement skakel:

ENG-MadlangaOnPrison