Skip to content

DA-leier sê die ANC kan nie vertrou word om munisipale mislukkings te herstel nie [KLANK]

# Die leier van die DA, Geordin Hill-Lewis, sê die ANC kan nie vertrou word om sukkelende munisipaliteite te herstel wat hyself toegelaat het om in duie te stort nie. Hy glo nie die ANC se belofte om munisipaliteite binne 100-dae om te keer en kritieke vakatures binne 120-dae te vul nie. Hill-Lewis sê die DA sal fokus op beter bestuur, korrupsie-bekamping, beskerming van munisipale fondse en die aanstelling van gekwalifiseerde mense:

ENG GeordinOnMunicipalFailures