Nuus 08:00
BULLETIN 1 Augustus 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Cosatu is gekant teen die ontbondeling van Eskom# Suid-Afrika se entrepreneurskap-ekosisteem beklee die sewende laagste plek wêreldwyd# En sokker: Magaia red Suid-Afrika met ‘n gelykmaker in die doodsnikke van die WAFCON-wedstryd # Cosatu verwelkom die Kabinet se goedkeuring van verdere hervormings aan Eskom […]