Skip to content

DA eis antwoorde oor onvoltooide Germiston-brandweerstasie [KLANK]

# Die DA in Ekurhuleni sê 16,7-miljoen-rand is aan die onvoltooide Klopperpark-brandweerstasie in Germiston bestee, sewe jaar nadat die bouwerk begin het. Khathutshelo Rasilingwane van die party sê konstruksie het op 20 Maart 2019 begin, maar die kontrak is ‘n jaar later beëindig weens swak vakmanskap. Sy sê Ekurhuleni het 13-miljoen-rand aan drie diensverskaffers en 3,6-miljoen-rand aan die beveiliging van die perseel bestee. Rasilingwane vra die LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake in Gauteng, Jacob Mamabolo, om te verduidelik:

ENG RasilingwaneOnFireStation