# Die Gautengse LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, is diep bekommerd oor ‘n beweerde poging tot seksuele aanranding by die Villa Liza Secondary School in Boksburg. Twee skoolseuns het na bewering ‘n Graad agt-meisie in die meisies se toilette vasgekeer, haar vasgehou en probeer ontklee. Die woordvoerder Onwabile Lubhelwana sê die departement sal met die ondersoek saamwerk en psigo-maatskaplike ondersteuning aan die leerder en haar gesin bied:
Gautengse LUR vir Onderwys ontsteld oor beweerde poging tot seksuele aanranding by skool [KLANK]
ENG LubhelwanaOnSexualAssault