# Die politieke ontleder Dirk Kotzé sê die vakbondfederasie COSATU se voortgesette steun vir die ANC sal ‘n beduidende terugslag wees vir die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party, wat voorberei om onafhanklik aan die plaaslike regeringsverkiesing deel te neem. COSATU het egter sy finale besluit uitgestel. Kotzé het aan die SABC gesê die SAKP se onafhanklike veldtog beklemtoon groeiende verdeeldheid tussen die alliansievennote en kan die toekoms van die drieparty-alliansie bedreig:
Ontleder waarsku COSATU se voortgesette steun vir ANC ‘n terugslag vir SAKP [KLANK]
ENG-KotzéOnAlliance