# Forum for South Africa verwelkom die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, se ingryping om ‘n aanval op ‘n senior amptenaar te help voorkom. Die amptenaar het glo geweier om twyfelagtige kontrakte te onderteken en toe die teiken geword van ‘n beweerde moordkomplot. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, sê geen staatsamptenaar behoort intimidasie, dreigemente of geweld te ondervind vir weiering om aan korrupsie deel te neem nie:
Forum for SA verwelkom vinnige optrede om beweerde moordkomplot teen Justisie-amptenaar te fnuik [KLANK]
ENG TebogoONWhistleblower