# Tennis: Die sterbelaaide Amerikaanse Ope se gemengde dubbelspeltoernooi begin môre op Flushing Meadows in New York. Onder die spanne is die Spanjaard Carlos Alcaraz en die Amerikaner Serena Williams, wat saam 44 Grand Slam-enkel- en -dubbeltitels ingepalm het; die Italianers Andrea Vavassori en Sara Errani, die vroue-wêreld-nommer-een, Aryna Sabalenka van Belarus, en die 24-malige Grand Slam-kampioen Novak Djokovic, asook die Fransman Gaël Monfils en sy Oekraïnse vrou, Elina Svitolina. Die eindstryd is Woensdag en die hooftoernooi begin Sondag.
Tennis: Sterbelaaide Amerikaanse Ope-gemengde dubbelspeltoernooi begin môre