# Motorsport: Die sewemalige wêreldkampioen, Lewis Hamilton, het sy eerste wegspringplek vir Ferrari in die Meksikostad Grand Prix verower. Dit was sy eerste wegspringplek sedert die Hongaarse Grand Prix in 2023. Hamilton was vinniger as George Russell van Mercedes wat vandag in die tweede plek sal wegspring, met Charles Leclerc, derde. Kimi Antonelli van Mercedes, […]
# Sokker: Orlando Pirates het as die oorwinnaars uit die Soweto-derby getree nadat hulle Kaizer Chiefs in Johannesburg met 2-1 verslaan het. Pirates het in die 24ste minuut die voortou geneem danksy ‘n doel deur Yanela Mbuthuma. Pule Mmodi het vir Amakhosi op gelyke voet gebring nadat die Pirates se doelwagter, Sipho Chaine, weens ‘n […]
# Motorsport: Seven-time world champion Lewis Hamilton claimed his first pole position for Ferrari at the Mexico City Grand Prix. His last pole was at the 2023 Hungarian Grand Prix. He edged out Mercedes’ George Russell, who will start today’s race in second, with Hamilton’s teammate Charles Leclerc in third. Mercedes’ Kimi Antonelli, who is […]
# Rugby: Die Bulle het agt drieë gedruk in ‘n gemaklike 54-26 oorwinning oor die Scarlets op Loftus Versfeld in Pretoria en het opgeskuif na tweede op die Verenigde Rugbykampioenskap se puntelys. Yaqeen Ahmed het in Kaapstad 13 punte aangeteken in die Stormers se vierde agtereenvolgende bonuspunt-oorwinning van 33-7 oor Ulster. Gianni Lombard en Ivan […]
# Krieket: Die Proteas het die derde en laaste Toets teen Australië in Kaapstad met 176 lopies gewen om die reeks met 2-1 te beklink. Die toeriste is ‘n teiken van 288 gestel maar uitgeboul vir 111. Die oorwinning beteken die Proteas is vir die eerste keer sedert Januarie 2016 weer nommer een op die […]
# Rugby: The Bulls ran in eight tries to secure a comfortable 54-26 win over Scarlets at Loftus Versfeld Stadium in Pretoria, moving up to second on the United Rugby Championship log. In Cape Town, Yaqeen Ahmed scored 13 points as the Stormers notched four successive bonus-point wins with a 33-7 win over Ulster. Gianni […]
# Soccer: Orlando Pirates secured the bragging rights in the Soweto derby, defeating Kaizer Chiefs 2-1 in Johannesburg. The Buccaneers broke the deadlock in the 24th-minute through Yanela Mbuthuma, and Amakhosi equalised through Pule Mmodi, who capitalised on an error by Pirates goalkeeper Sipho Chaine. In the second half, Tshepang Moremi’s 55th-minute goal proved to […]
# Cricket: South Africa won the third and final Test against Australia by 176 runs in Cape Town to take the series 2-1. Set a target of 288 for victory, the tourists were bowled out for 111, as the Proteas leapfrogged Australia to the top of the Test world rankings for the first time since […]
# Sokker: Gauteng se LUR vir Onderwys, Sport, Kultuur en Ontspanning, Lebogang Maile, moedig Orlando Pirates en Kaizer Chiefs se ondersteuners aan vandag by die Soweto-derby by die FNB-stadion voorkeur te gee aan veiligheid. Die twee spanne sal wil spog wanneer hulle die 186ste keer amptelik meeding. Maile sê die provinsie sal ondersteuning bied wat […]