# Rugby: Die Bulle se hoofafrigter, Johan Ackermann, het sy veranderde span gevra om hul beste spel te lewer in vanmiddag se Verenigde Rugbykampioenskap kragmeting teen die Scarlets van Wallis op Loftus. Hy het elf veranderinge aangebring aan die beginspan wat verlede naweek die Ierse span, Ulster, net-net geklop het. Die beseerde Springbok-losskakel Handré Pollard […]
# Rugby: Bulls head coach Johan Ackermann has asked his new-look team to bring their A-game to this afternoon’s United Rugby Championship clash with Welsh outfit Scarlets. He made eleven changes to his starting team that edged out Irish team Ulster last weekend. Some of the changes were due to injuries, including to Springbok flyhalf […]
# Rugby: Die Stormers pak Ulster vanmiddag in ‘n Verenigde Rugbykampioenskapswedstryd in Kaapstad nadat ‘n laat verandering aan die opdrafspan aangebring moes word. Die jong Junior Springbok, Markus Muller, dra die nommer 12-trui in die plek van die beseerde Jonathan Roche. Die 19-jarige Muller is vroeër die week na die senior Springbokgroep opgeroep vir volgende […]
# Rugby: The Stormers will face Ulster in a United Rugby Championship encounter in Cape Town this afternoon after being forced into a late change to their starting team. Exciting young Junior Springbok Markus Muller will wear the number 12 jersey in place of Jonathan Roche, who is injured. Nineteen-year-old Muller was drafted into the […]
# Sokker: Die doelskieter van Orlando Pirates, Evidence Makgopa sal vandag streef om sy indrukwekkende doelrekord teen Kaizer Chiefs te verbeter wanneer die twee spanne in die Soweto-derby kragte meet. Makgopa het reeds vier doele teen die Amakhosi aangeteken, meer as al die spelers van albei spanne in hierdie wedstryd. Hy het in die derby […]
# Soccer: Orlando Pirates striker Evidence Makgopa will be looking to extend his impressive scoring record against Kaizer Chiefs when the two sides meet in the Soweto derby today. Makgopa has scored four goals against Amakhosi, making him the leading scorer among current players from both teams in the fixture. He scored in the November […]
# Rugby: Die Springbok-haker Malcolm Marx het bevestig hy keer terug na Suid-Afrika wanneer sy kontrak met Kubota Spears die einde van die seisoen verstryk, met ‘n skuif na die Bulle ‘n moontlikheid. Die wêreldspeler van die jaar het in 2021 by die Japannese klub aangesluit nadat hy sedert 2014 vir die Leeus gespeel het. […]
# Rugby: Springbok hooker Malcolm Marx has confirmed his return to South Africa when his contract with Kubota Spears expires at the end of the season. He is linked to a move to the Bulls. The world player of the year joined the Japanese club in 2021 after playing for the Lions since turning professional […]
# Motorsport: Die Brit Lewis Hamilton is vasberadenheid om tot in sy middel-40 deel te neem. Die sewemalige Formule 1-wêreldkampioen sê hy wil steeds sy droom verwesenlik om in Afrika te jaag, aangesien hy hom reeds jare lank beywer vir ‘n Grand Prix op die vasteland. Formule Een het ‘n ooreenkoms van 10-jaar met Rwanda […]