# Die vreeslose waaghals-sportman Felix Baumgartner is dood op 56-jarige ouderdom. Die Oostenryker wat bekend was vir sy rekordsprong van die rand van die ruimte in 2012, het tydens ‘n sweeftuig-ongeluk in Italië gesterf. Hy het volgens berigte skynbaar in die lug ‘n mediese krisis ondervind en grond toe geval. Sy liggaam is naby ‘n […]
# Rugby: All Blacks winger Rieko Ioane has been ruled out of tomorrow’s third and final Test against France in Hamilton due to a tight hamstring. He will be replaced by Will Jordan, who will start on the right wing, while Sevu Reece will move to the left wing, with Jordie Barrett coming off the […]
# Fearless extreme sportsman, Felix Baumgartner, has died at the age of 56. The Austrian, famously known for a record-breaking 2012 skydive from the edge of space, died in a paragliding accident in central Italy yesterday. Reports suggest he may have suffered a sudden medical issue mid-air, before falling on the ground near the swimming […]
# Rugby: Die Springbok-agterspeler, Aphelele Fassi, sê hulle maak gereed vir ʼn Georgiese span wat tradisioneel sterk vorentoe beur wanneer die bal by die agterlyn beland. Die 23-jarige gaan môremiddag in Mbombela, Mpumalanga, die 12de keer vir die Bokke uitdraf wanneer hulle Georgië pak. Fassi, wat saam met Kurt-Lee Arendse en Edwill van der Merwe […]
# Rugby: Springbok fullback Aphelele Fassi says they are preparing for a Georgian outfit that is traditionally forward dominant and direct when the ball goes to the backline. The 23-year-old is set to earn his 12th cap for the Boks when they take on Georgia in Mbombela, Mpumalanga, tomorrow afternoon. Fassi, who will form part […]
# Padwedlope: Die vrouemarathon-wêreldrekordhouer, Ruth Chepngetich, is tydelik deur die Atletiek-integriteitseenheid geskors. Sy het op 14 Maart positief getoets vir hidrochloortiasied, ʼn verbode ontwaterings- en maskeermiddel. Chepngetich kan vir twee jaar geskors word, maar haar saak mag deur ʼn dissiplinêre tribunaal aangehoor word. Die Keniaan het die wêreld verstom toe sy in Oktober die Chicago-marathon […]
# Road running: Women’s marathon world record-holder, Ruth Chepngetich, has been provisionally suspended by the Athletics Integrity Unit. She tested positive for hydrochlorothiazide, a banned diuretic and masking agent, on March 14th. Chepngetich is facing a two-year ban, but has the right for her case to be heard at a Disciplinary Tribunal. The Kenyan stunned […]
# Gholf: Die Suid-Afrikaner Christiaan Bezuidenhout is een van vyf voorlopers na ʼn aanvangsronde van vier onder 67 by die 153ste Ope by Royal Portrush in Noord-Ierland. Saam met hom is Matt Fitzpatrick van Engeland, die Amerikaner Harris English, die Deen Jacob Skov Olesen en Haotong Li van China. Die wêreld-nommer-een Scottie Scheffler van Amerika […]
# Motorsport: Brad Binder van Suid-Afrika sê hy sien uit na die naweek se Grand Prix in Tsjeggië wat na vyf jaar weer in Brünn aangebied word. Die KTM-renjaer het die wedren in 2020 in dié stad in slegs sy derde MotoGP gewen. Die 29-jarige Binder het tot dusver ʼn moeilike seisoen gehad en sy […]