# Motorsport: Britain’s Lewis Hamilton reaffirmed his determination to keep racing into his mid-forties. The seven-time Formula One world champion told the media he wants to continue to fulfil a dream of racing in Africa, having campaigned for a Grand Prix there for many years. F-1 has signed a 10-year deal with the central-east African […]
# Rugby: Die Bulle se afrigter, Johan Ackermann, glo die Springbok-losskakel Handré Pollard sal fiks wees vir die Verenigde Rugbykampioenskapswedstryd teen die Leeus vroeg in Desember. Hy is verlede naweek beseer in die wedstryd teen Ulster en sal nie volgende maand vir die Bokke kan speel in die Nasieskampioenskap se noordelike veldtog nie. Ackermann het […]
# Rugby: Leinster se stut, Tadhg Furlong, is skotvry nadat hy beskuldig is van onbetaamlike fisieke kontak met ‘n teenstander in die Verenigde Rugbykampioenskaps-wedstryd teen Munster. Hy is uitgewys en daar is verwag hy sal ‘n stewige skorsing ontvang. ‘n Tugverhoor het hom egter vrygespreek nadat bevind is daar was nie voldoende bewyse nie. Furlong […]
# Rugby: Yonela Ngxingolo sak môre in Kaapstad in die voorry vir die Springbok-vroue in die plek van die beseerde Sanelisiwe Charlie in die tweede toets teen Ierland. Die gasvroue het verlede week 45-27 verloor in die eerste W-15-wêreldreekstoets teen die Iere. Catha Jacobs skuif van slot na flank en Mary Zulu word van die […]
# Gholf: Die Spanjaard Sergio Garcia hoop om aan volgende jaar se Ryderbekertoernooi in Ierland deel te neem nadat hy LIV Gholf verlaat het. Die 46-jarige, wat in 2017 die Amerikaanse Ope gewen het, het in sy vorige tien Ryderbeker-deelnames die meeste punte in die spankompetisie aangeteken. Verskeie topspelers het LIV verlaat sedert dit die […]
# Sokker: Afrika se beheerliggaam, CAF, het bevestig dat die Afrikabeker-toernooi na ‘n tweejaar-siklus terugkeer en sodoende sy vorige besluit omgekeer om die toernooi elke vier jaar te hou. Dit word sedert 1968 elke twee jaar gehou, met die uitsondering van ‘n onderbreking van net een jaar tussen die toernooie van 2012 en 2013. CAF […]
# Rugby: Leinster prop Tadhg Furlong escaped a sanction after allegedly groping an opponent in last weekend’s United Rugby Championship match against Munster. He was cited and expected to receive a hefty ban, but a disciplinary hearing cleared him, citing there was no sufficient evidence of foul play. Furlong is thus available to play for […]
# Rugby: Bulls coach Johan Ackermann believes Springbok flyhalf Handré Pollard will be fit for the United Rugby Championship match against the Lions early in December. He was injured against Ulster last weekend and will miss the Boks’ Nations Championship northern campaign next month. Ackermann picked Curwin Bosch in the number ten jersey for tomorrow’s […]
# Golf: Spaniard Sergio Garcia hopes to participate in next year’s Ryder Cup in Ireland after leaving LIV Golf. The 46-year-old, who won the US Open in 2017, is the team competition’s all-time leading scorer, having participated in ten tournaments. Several leading players have left LIV since it lost the financial backing of Saudi Arabia’s […]