# Statebondspele: Sinesipho Dambile het Vrydagaand in Glasgow op ‘n skouspelagtige wyse Span Suid-Afrika se eerste goue medalje op die atletiekbaan verower. Dambile het die mans 200-meter-eindstryd in 19,96-sekondes gewen. Die voormalige junior wêreldkampioen. Udodi Onwuzurike van Nigerië, was tweede en Christopher Taylor van Jamaika derde. Vroeër het die judo-atleet Donne Breytenbach ‘n bronsmedalje in […]
# Soccer: Substitute Hildah Magaia scored nine minutes into added time to salvage a 2-2 draw for South Africa against Ivory Coast on Friday in the Women’s Africa Cup of Nations in Morocco. The Ivorians led 2-0 at half-time in the Group B match thanks to a brace from 18-year-old Grace Sery. Thembi Kgatlana halved […]
# Commonwealth Games: Sinesipho Dambile delivered in spectacular fashion on Friday night, winning Team South Africa’s first gold medal on the track at the Commonwealth Games in Glasgow. Dambile stormed to victory in the men’s 200-metre final in 19.96 seconds. He beat former world junior champion Udodi Onwuzurike of Nigeria, who took second place, with […]
# Sokker: Die president van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging, Danny Jordaan, het die uittredende Bafana Bafana-afrigter, Hugo Broos, geprys vir die transformasie van Suid-Afrikaanse sokker gedurende sy termyn. Jordaan het die Belgiese afrigter, wie se vyfjaarkontrak vandag eindig, geprys vir die bou van ‘n mededingende nasionale span en die identifisering van jong talent wat gevestigde internasionale […]
# Sokker: Bafana Bafana se voormalige afrigter, Hugo Broos, is trots daarop om die eerste nasionale spanafrigter in 32 jaar te wees wat sy volle kontrak voltooi. Hy sê dit weerspieël die span se sukses en die sterk verhoudings wat gebou is. Die Belg sê hy vertrek slegs omdat dit moeilik is sonder sy gesin. […]
# Soccer: Former Bafana Bafana coach Hugo Broos says he is proud to be the first national team coach in 32 years to complete his full contract which ends today. He says the achievement reflects the success of the team and the strong relationships built. Broos says he is leaving only because being away from […]
# Soccer: South African Football Association president Danny Jordaan has praised outgoing Bafana Bafana coach Hugo Broos for transforming South African soccer during his tenure. Speaking as Broos’ five-year contract ends today, Jordaan credited the Belgian coach with building a competitive national team and identifying talented players who have become established internationals. He SAFA will […]
# Statebondspele: Span Suid-Afrika hoop op nog goud in die eindrondes van drie items op die Scotstoun-stadion in Glasgow vanaand. Die opwindende naelloper Sinesipho Dambile word beskou as gunsteling in die mans-200-meter na ‘n blitsige 19,82-sekondes in die halfeindronde. Douw Smit hoop om die podium te haal in die mans-spiesgooi na ‘n reuse-gooi van 80,64-meter […]
# Sokker: Banyana Banyana is onder druk in vanaand se Afrikabeker-kragmeting met die sterk Ivoorkus na ‘n swak begin in die toernooi. Die verdedigende kampioen het in die eerste ronde teen die onbesonge Tanzanië verloor en moet vanaand wen in Casablanca, Marokko, om op koers te bly na die volgende ronde. Die ervare vleuel Linda […]