# Cricket: South Africa ended day three of the third and deciding Test on 140 for four in their second innings, leading Australia by 40 runs in Cape Town. The visitors were bowled out for 429 after lunch, with Josh Inglis scoring 102 from 135 balls. Trailing by 100 runs in the first innings, the Proteas […]
# Tennis: Elena Rybakina van Kazakstan sluit die seisoen as die wêreld-nommer-een- af nadat sy die kwarteindronde van die Japannese Ope in Tokio gehaal het. Dit is ‘n uitstekende seisoen vir die 27-jarige, waarin sy nog twee Grand Slam-titels ingepalm het op die Australiese en die Amerikaanse Ope en Aryna Sabalenka van Belarus boaan die […]
# Rugby: The fifth round of the United Rugby Championship will be played this weekend before the competition takes a one-month break for the international window. The Lions and Glasgow Warriors play each other in Scotland tonight, and the Stormers welcome Irish outfit Ulster to Cape Town on Saturday. The Bulls host Wales’ Scarlet at […]
# Tennis: Kazakhstan’s Elena Rybakino will end the season in the world number one ranking after reaching the quarterfinal of the Japanese Open in Tokyo. This will conclude a stellar season for the 27-year-old in which she won two more Grand Slam tournaments – the Australian Open and the US Open – and overtook Aryna […]
# Rugby: Die vyfde ronde van die Verenigde Rugbykampioenskap sal na hierdie naweek se wedstryde vir ‘n maand onderbreek word vir die internasionale gleuf. Die Leeus en Glasgow Warriors speel vanaand teen mekaar in Skotland, en die Stormers verwelkom môre die Ierse span Ulster in Kaapstad. Die Bulle ontvang die Walliese span Scarlets op Loftus, […]
# Motorsport: Die Mercedes-renjaer Kimi Antonelli kan die naweek geskiedenis maak in die Formule Een-Grand Prix in Mexikostad. Hy hoef slegs negende te eindig om die bestuurderskampioenskap te beklink en Italië se eerste kampioen sedert 1953 te word. Antonelli het sy voorsprong op sy Britse spanmaat, George Russell, tot 123 punte vergroot toe hy verlede […]
# Rugby: Die Springbokke sal Sondag en Maandag in verskillende groepe in Italië aankom voor volgende naweek se afskop van die Nasieskampioenskap se noordelike afdeling. Hulle speel volgende Saterdag in Turyn teen Italië, gevolg deur toetse teen Frankryk in Parys op 13 November en Ierland in Dublin die 21ste. Suid-Afrika het al drie sy toetse […]
# Rugby: ‘n Tugkomitee van die Verenigde Rugbykampioenskap het die Bulle se kaptein, Marcell Coetzee, vrygespreek nadat hy verlede naweek teen Ulster ‘n rooikaart gekry het vir gevaarlike spel teen die slot Ben Donnell. Hy het aanvanklik ‘n geelkaart gekry, wat ná ‘n hersiening na rooi opgradeer is. Die komitee het bevind daar was wel […]
# Rugby: Bulls captain Marcell Coetzee was cleared by a United Rugby Championship disciplinary committee following his red card for a dangerous cleanout against Ulster lock Ben Donnell last weekend. The flanker was initially sent off with yellow, which was upgraded to red after a review. The committee found their was indeed fout play, but […]