Skip to content

Sokker: Orlando Pirates haal die Carling Knockout-eindstryd [KLANK]

# Sokker: Orlando Pirates het vir die tweede agtereenvolgende jaar ‘n plek in die Carling Knockout-eindstryd verseker nadat hulle Stellenbosch FC met 2-0 op die Moses Mabhida-stadion geklop het. Evidence Makgopa het twee doele aangeteken – in die 69ste en 75ste minute. Die Bucs-afrigter, Abdeslam Ouaddou, sê die Buccaneers hoop om hul trofee te behou terwyl hulle wag om te hoor wie hul teenstanders in die eindstryd sal wees. Sundowns kom vandag in hul halfeindstryd teen Kaizer Chiefs te staan.

ENG-OuaddouOnFinal