Skip to content

Krieket: Gebreekte hand beëindig Will Jacks se deelname aan Engeland se witbaltoer in Australië

# Krieket: ‘n Gebreekte hand het die veelsydige Engelse speler Will Jacks se witbaltoer in Australië beëindig. Hy is beseer toe hy veldwerk gedoen het in die eerste T20 in Melbourne. Jacks sou Engeland aanvoer in die vyfde T20 in Canberra op 2 Desember wanneer die gereelde kaptein, Harry Brook, vertrek om voor te berei vir die toer in Suid-Afrika. Tom Banton neem nou oor. Australië het die eerste T20 met drie paaltjies gewen nadat Engeland die eendagreeks 2-1 beklink het. Engeland se toer in Suid-Afrika begin op 17 Desember.