Skip to content

Krieket: Nog ‘n oorwinning oor Bangladesj sal Proteas se eerste plek op Wêreld-toetskampioenskapspunteleer verstewig

# Krieket: Nog ‘n oorwinning oor Bangladesj sal Suid-Afrika se posisie boaan die Wêreldtoetskampioenskaps-punteleer verstewig. Die verdedigende kampioen het die nommer een-posisie herwin nadat hy die eerste toets op die Wanderers in Johannesburg met nege paaltjies gewen het. Die laaste toets word van vandag op SuperSportpark in Centurion, Gauteng, gespeel. Aiden Markram is kaptein nadat Temba Bavuma beseer is. Die toetsreeks word gevolg deur drie eendagwedstryde en drie T20’s.