Nuus 16:00
BULLETIN 30 Julie 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die kabinet verleen goedkeuring vir die verlenging van die geldigheid van rybewyse tot tien jaar# Die Amerikaanse Weermag sê hy het verskeie teikens in Iran getref# En rugby: Die All Blacks nooi plaaslike ondersteuners om hulle môre in Kaapstad te ontmoet # Die […]