# Rugby: Die kaptein van Suid-Afrika se Vroue ‘A’-span, Mary Zulu sê hulle is gereed vir die uitdaging wanneer hulle teen Brasilië in São Paulo te staan kom. Die eerste van twee wedstryde word môre gespeel. Zulu en die ander agterspelers, Shaunique Alexander en Insaaf Levy, het vir die Springbokspan uitgedraf. Die span het agt 20-jariges en twee 19-jariges. Zulu sê hulle sal alles moet uithaal om te wen:
Rugby: SA Vroue ‘A’-span gereed om Brasilië aan te vat [KLANK]
ENG ZuluOnDetermination