# Die vakbond GIWUSA sê die vennootskap tussen die regering en die sakewêreld bied geen werklike hoop aan die meer as 13-miljoen werklose Suid-Afrikaners nie. President Cyril Ramaphosa het verlede week fase 3 van stapel gestuur, wat daarop gemik is om hervormings te bevorder, beleggings te verhoog en werksgeleenthede te skep. GIWUSA se president, Mametlwe Sebei, sê die neoliberale beleid waartoe die regering hom verbind het, is ‘n volslae mislukking:
GIWUSA sê vennootskap tussen regering en sakewêreld bied geen werklike oplossings nie [KLANK]
ENG SebeiONPhase3