# Die Nasionale Vervolgingsgesag het die vonnisoplegging van die 25-jarige Mosambiekse burger Joaquim Armando Pacula verwelkom vir die moord op die mediapersoonlikheid Warrick “DJ Warras” Stock in die Johannesburgse middestad verlede Desember. Die Hooggeregshof in Johannesburg het Pacula ook gevonnis vir die onwettige besit van vuurwapens en ammunisie en ‘n oortreding van die Immigrasiewet. Sy […]
# Die ANC-sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die party het niemand aangeval wat kommer oor migrasie geopper het nie. Mbalula het in Johannesburg by die party finalisering van sy verkiesingsmanifes gesê die ANC se benadering is om wetgewing af te dwing, en menslik teenoor die res van Afrika op te tree. Mbalula sê opregte griewe moet […]
# Die Hooggeregshof in Johannesburg het die Mosambiekse burger Armindo Pacula tot 25 jaar tronkstraf gevonnis vir die huurmoord in Desember verlede jaar in die Johannesburgse middestad op die mediapersoonlikheid Warrick “DJ Warras” Stock. Pacula het skuldig gepleit ingevolge ‘n pleitooreenkoms en erken hy is 25-duisend-rand betaal is om DJ Warras dood te skiet. Hy […]
# Die Johannesburg Metropolisiedepartement het motoriste gewaarsku oor groot verkeersontwrigtings rondom die Orlando-stadion in Soweto voor vandag se MTN8-botsing tussen Orlando Pirates en Durban City. Paaie sal van 10-uur vanoggend af gesluit word, met belangrike roetes soos die N17, Soweto-snelweg, Klipspruit Valleyweg, Mookistraat en Martha Louwstraat wat geraak word. JMPD-woordvoerder Xolani Fihla doen ‘n beroep […]
# Sokker: Die verdedigende MTN8-kampioene Orlando Pirates begin vandag hul veldtog vir ‘n rekord vyfde agtereenvolgende titel wanneer hulle teen Durban City op die Orlando-stadion speel. Kaptein Nkosinathi Sibisi sê die Buccaneers is gereed vir ‘n moeilike ontmoeting. Mamelodi Sundowns is gasheer vir Polokwane City en vasbeslote om die plaaslike trofee terug te eis, terwyl […]
# Die nuut-aangestelde Raad van die Openbare Beleggingskorporasie het ontmoet om toesig- en korporatiewe bestuurstrukture te vestig teneinde bestendigheid en kontinuïteit te verseker. Die Raad het ‘n uitspraak deur die Hooggeregshof in Pretoria verwelkom waarvolgens die voorsorgskorsing van die uitvoerende hoof van die korporasie, Patrick Dlamini, ongeldig en onwettig verklaar is. Dlamini het sy pligte […]
# Die vakbond Solidariteit sê werkers by Premier Foods het meer vrae as antwoorde oor die moontlike sluiting van die inmaakfabriek in Tulbagh in die Wes-Kaap. Gideon du Plessis van die vakbond vrees die eerste konsultasieproses wat deur die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie gefasiliteer word, kan dalk slegs ‘n formaliteit wees, aangesien vrugteprodusente […]