Skip to content

Tshwane se burgemeester stel nuwe burgemeesterskomiteelid aan vir Nutsdienste [KLANK]

# Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, het Molatelo Mashola aangestel as nuwe burgemeesterskomiteelid vir Nutsdienste in die plek van Frans Boshielo. Moya se woordvoerder, Samkelo Mgobozi, sê Mashola was die raad se hoofsweep, wat politieke leierskap vereis het terwyl hy in al die bestuurstrukture gewerk het. Hy sê die Nutsdienste-portefeulje is baie belangrik omdat dit toesig hou oor sommige van die mees basiese dienste wat Tshwane bied, insluitend water en elektrisiteit:

ENG MgoboziONMashola