# Die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty sê hy gaan tydens sy veldtog voor die plaaslike regeringsverkiesing fokus op werkersklas-verteenwoordiging, die bou van die staat se produktiewe vermoë en die versterking van die voorsiening van openbare goedere en dienste. Hy het vier-duisend-418 wyksraadslid-kandidate bekendgemaak. Hoofsekretaris Solly Mapaila sê hulle verkiesingsveldtog sal werkers en arm gemeenskappe mobiliseer, korrupsie en misdaad bestry, demokratiese deelname versterk en die organisatoriese basis vir ʼn sosialistiese beweging bou:
SAKP sê sy verkiesingsveldtog sal fokus op werkers en korrupsiestryd [KLANK]
ENG MapailaOnElectionCampaign