# Die Tshwane-metropolisiedepartement het die naweek 358 verdagtes tydens ʼn multidissiplinêre Operasie Shanela in Akasia en Soshanguve in hegtenis geneem. Die verdagtes is gearresteer vir misdade soos verkragting en gewapende roof. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 74 ongedokumenteerde buitelanders is aangekeer en aan immigrasiebeamptes oorhandig:
74 onwettige buitelanders die naweek in Tshwane gearresteer [KLANK]
AFR DykONUndocumented