Skip to content

Regering vra vroeë ingryping en gemeenskapsoptrede op Oordosis-bewusmakingsdag [KLANK]

# Dis vandag Internasionale Oordosis-bewusmakingsdag. Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling sê dit herinner mense dat oordosisse ʼn ernstige uitdaging bly wat mense, gesinne en gemeenskappe raak. Woordvoerder Sandy Godlwana sê om dwelmverwante skade teen te werk, vereis volgehoue voorkoming, vroeë ingryping, toegang tot behoorlike dienste en die gesamentlike pogings van die regering en samelewing. Sy sê regeringsingryping teen dwelmmisbruik fokus veral op jongmense:

ENG GodlwanaONOverdose