Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 31 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Adjunkpresident Mashatile se kantoor verwerp bespiegeling en onbevestigde berigte oor sy gesondheid
# Die Gautengse regering bevestig hy was geensins betrokke by die verkryging van Johannesburg se 41 ambulanse nie
# Minstens agt sterf en 18 word vermis nadat ‘n passasiersboot aan die noordkus van Ciprus omslaan
# En tennis: Mariano Navone skakel Novak Djokovic uit in die eerste ronde van die Amerikaanse Ope
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………