Skip to content

Kaapstad Mobiliteit bestee rekordbedrag van R2,54-miljard aan paaie [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se Direktoraat vir Stedelike Mobiliteit het sy hoogste kapitaalbesteding vir die afgelope boekjaar aangeteken. Hy het meer as 2,54-miljard-rand bestee aan die verbetering van paaie en sypaadjies, en padkapasiteit. Nog 1,633-miljard-rand is gebruik om nuwe infrastruktuur te bou vir MyCiTi-busse wat volgende jaar op roetes tussen die suidooste van die metro en Claremont en Wynberg bedryf sal word. Die burgemeesterskomiteelid vir Mobiliteit, Rob Quintas, sê dit is in ʼn ingewikkelde bedryfsomgewing deurgevoer:

ENG QuintasONExpenditure