# Krieket: Die Protea-draaibouler Simon Harmer sê die hegte eenheid binne die span sal baie voordelig wees in die toetsreeks teen Australië. Die 37-jarige, wat in November verlede jaar laas vir Suid-Afrika gespeel het, kan dalk saam met Keshav Maharaj as draaibouler ingespan word wanneer die eerste toets môre in Durban begin. Kus-kolfblaaie bied tradisioneel […]
# Krieket: Australië se hoofafrigter, Andrew McDonald, verwag ‘n kragtige aanval van die Proteas wanneer die eerste toets môre in Durban begin. Suid-Afrika sal sonder verskeie eerstekeuse-boulers wees, maar McDonald glo die gasheer het genoeg diepte. Hy het ook vertroue in Australië se slaankrag om te verseker dat die reeks van drie wedstryde tussen die […]
# Rugby: Die Wallabies se hoofafrigter, Les Kiss, het ‘n sterk span gekies om die All Blacks te pak in Saterdag se Bledisloe-toets in Auckland. Die nuweling-senter Isaac Henry is in die beginspan in die plek van die geskorste Hunter Paisami. Die 27-jarige is die enigste verandering aan die opdrafspan wat Suid-Afrika twee weke gelede […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare vra die Departement van Binnelandse Sake om dringend ondersoek te doen na die werkslading van vlugteling-ontvangskantore. Die Konstitusionele Hof het bevestig asielsoekers mag nie verhinder word om hul aansoeke te laat oorweeg slegs omdat hul nie sekere prosedures gevolg het nie, soos hul immigrasiestatus of versuim om binne die voorgeskrewe […]
# Die Parlement se portefeuljekomitee oor Handel en Nywerheid is bekommerd oor die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging se prestasie in die 2025/26-boekjaar. Die departement het slegs 62-persent van sy beplande teikens bereik, maar 98-persent van sy begroting bestee het. Die Ouditeur-Generaal het ook ‘n wesenlike onreëlmatigheid uitgewys rakende bedrieglike eise ingevolge die Kapitaalprojek-uitvoerbaarheidsprogram. […]
# Die Wêreldgesondheidsorganisasie probeer berigte bevestig oor ʼn tweede moontlike geval van long-pes in die suidoostelike Russiese streek Siberië. ʼn Vroue-laboratoriumwerker in diens van die Navorsingsinstituut vir Plaagbestryding in Siberië en die Verre Ooste in Irkoetsk het verlede week siek geword en gesterf aan longontsteking van onbekende oorsprong. Die WGO se direkteur-generaal, Tedros Ghebreyesus, sê […]
# Die Polisie se Misdaadintelligensie-eenheid en die Valke het vandag nog ʼn vermeende dwelmlaboratorium van miljoene rand ontdek op ʼn plaas in Krugersdorp, Gauteng. Nasionale polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê hulle het beslag gelê op Mandrax en ecstasy-tablette, en vyf Suid-Afrikaanse burgers is in hegtenis geneem. Dit volg op die ontdekking van ʼn Mandrax-aanleg van miljoene […]