# Die Vereniging van Staatsamptenare vra die Departement van Binnelandse Sake om dringend ondersoek te doen na die werkslading van vlugteling-ontvangskantore. Die Konstitusionele Hof het bevestig asielsoekers mag nie verhinder word om hul aansoeke te laat oorweeg slegs omdat hul nie sekere prosedures gevolg het nie, soos hul immigrasiestatus of versuim om binne die voorgeskrewe tydperk by ‘n ontvangskantoor aan te meld. Woordvoerder Claude Naicker sê dit kan verdere druk op die kantore plaas:
Staatsamptenare vra ondersoek na alle vlugteling-ontvangskantore [KLANK]
ENG NaickerONAsylum