# Die Wêreldgesondheidsorganisasie probeer berigte bevestig oor ʼn tweede moontlike geval van long-pes in die suidoostelike Russiese streek Siberië. ʼn Vroue-laboratoriumwerker in diens van die Navorsingsinstituut vir Plaagbestryding in Siberië en die Verre Ooste in Irkoetsk het verlede week siek geword en gesterf aan longontsteking van onbekende oorsprong. Die WGO se direkteur-generaal, Tedros Ghebreyesus, sê Rusland ontken dat enige pes-gevalle aangemeld is:
WGO ondersoek berigte van ’n tweede longpes-geval in Rusland [KLANK]
ENG GhebreyesusOnTransparency