# Rugby: Die Wallabies se hoofafrigter, Les Kiss, het ‘n sterk span gekies om die All Blacks te pak in Saterdag se Bledisloe-toets in Auckland. Die nuweling-senter Isaac Henry is in die beginspan in die plek van die geskorste Hunter Paisami. Die 27-jarige is die enigste verandering aan die opdrafspan wat Suid-Afrika twee weke gelede in Perth 42-38 geklop het. Lukhan Salakaia-Loto en Jeremy Williams is die slotpaar. Kiss verwag ‘n taai stryd:
Rugby: Wallabies se afrigter kies nuweling-senter Henry vir die eerste toets teen die All Blacks [KLANK]
ENG KissOnToughClash