# Krieket: Die Protea-draaibouler Simon Harmer sê die hegte eenheid binne die span sal baie voordelig wees in die toetsreeks teen Australië. Die 37-jarige, wat in November verlede jaar laas vir Suid-Afrika gespeel het, kan dalk saam met Keshav Maharaj as draaibouler ingespan word wanneer die eerste toets môre in Durban begin. Kus-kolfblaaie bied tradisioneel meer hulp aan draaiboulers. Harmer beskryf die span as ‘n hegte groep wat bereid is om saam te veg:
Krieket: Harmer sê daar is eenheid en ‘n veggees binne die Proteas se toetsspan [KLANK]
ENG HarmerOnUnity