# Rugby: Die Stormers betreur die dood van sy jarelange spanbestuurder Chippie Solomon gister na ‘n hartaanval. Die 66-jarige Solomon het die Kaapse franchise sedert 2004 gedien en meer as 350 wedstryde oor twee dekades aangevoer. Hy het as ‘n haker en losvoorspeler die Westelike Provinsie Skole onder die vaandel van die SA Rugbyunie verteenwoordig […]
# Gholf: ‘n Dramatiese laaste rondte wag vandag by die 90ste Augusta Meesters-toernooi. Rory McIlroy en Cameron Young is saam voor met 11 onder baansyfer. McIlroy, wat ‘n geskiedkundige voorsprong van ses houe gehad het, het in die derde ronde gesukkel en het een oor die baansyfer, aangeteken, terwyl Young ingehaal het met 65, sewe […]
# Golf: The 90th Augusta Masters Tournament is heading into a dramatic final round today. Rory McIlroy and Cameron Young share the lead at 11-under par after the third round. McIlroy, who held a historic six-shot lead, struggled to a 1-over 73, while Young surged with a 7-under 65. They are pursued by Sam Burns […]
# Sokker: Die Banyana Banyana-afrigter, Desiree Ellis, het ‘n beroep op ondersteuners gedoen om in groot getalle die span te ondersteun vir die komende internasionale vriendskaplike wedstryde teen Algerië in Durban die week. Ellis sê om in Durban te speel, sal help om die toestande wat by die toernooi verwag word, na te boots. Sy […]
# Soccer: Banyana Banyana coach Desiree Ellis has called on fans to come out in numbers to support the team ahead of its upcoming international friendly matches against Algeria in Durban this week. Ellis says playing in Durban will help simulate conditions expected at the tournament. She adds strong crowd support has always boosted the […]
# Tennis: Carlos Alcaraz overcame home favourite Valentin Vacherot 6-4, 6-4 on yesterday to book his place in the 2026 Monte Carlo Masters final. Alcaraz is making his third appearance in Monte Carlo, having lifted the title last year. Earlier in the week, he cruised past Alexander Bublik 6-3, 6-0, a victory that also marked his […]
# Rugby: The Stormers are mourning the death of long-serving team manager Chippie Solomon yesterday after suffering a heart attack. The 66-year-old served the Cape franchise since 2004, overseeing more than 350 matches over two decades. A former hooker and loose forward represented Western Province Schools under the banner of the SA Rugby Union and […]
# Tennis: Carlos Alcaraz het gister die plaaslike gunsteling, Valentin Vacherot met 6-4, 6-4 geklop om sy plek in die 2026 eindstryd van die Monte Carlo Meesters te behaal. Alcaraz maak sy derde verskyning in Monte Carlo en het verlede jaar die titel verower. Sy oorwinning vroeër die week toe hy Alexander Bublik met 6-3, […]
# Padwedlope: Die koningin van die langpad, Gerda Steyn, het geskiedenis gemaak deur haar sewende agtereenvolgende Twee Oseane-marathon-vrouetitel in ‘n tyd van 3-uur-27-minute-en-43-sekondes te wen, wat haar reputasie in die sport versterk. Steyn het daarmee haar onoorwonne status oor die 56-kilometer ultra-afstand sedert 2018, by die Kaapstad-wedloop voortgesit. Die manswedloop is deur Arthur Jantjies in […]