# Rugby: Japan se nasionale span sal die volgende ses weke sonder hoofafrigter Eddie Jones moet klaarkom nadat hy geskors is vir die belediging van wedstrydbeamptes tydens die onder-23-span in sy geboorteland, Australië, verlede maand. Die Japannese beheerliggaam sê die 66-jarige is vir ‘n baie ernstige saak geskors. Hy sal die Nasieskampioenskap-toets teen Italië vroeg […]
# Rugby: Agterspeler Stedman Gans hoop om sy 100ste wedstryd vir die Bulle te speel in Saterdag se Verenigde Rugbykampioenskap-groepwedstryd teen Benetton op Loftus. Die voormalige Blitsbok-ster het sedert 2017 in 22 wedstryde vir die Blou Bulle en 45 vir die Bulle gespeel. Hy beskryf sy tyd in Pretoria as ‘n seën. Die Bulle is […]
# Rugby: Springbok-afrigter Rassie Erasmus sê hy het ‘n doelgerigte groep aangewys vir volgende week se tweede belyningskamp in Kaapstad. Die 25 voorspelers en 15 agterspelers sluit twee nuwelinge in – die Leeus-losvoorspeler Sibabalwe Mahashe en die veelsydige Haaie-agterspeler Zekhetelo Siyaya – en tien spelers wat nog nie toetse gespeel het nie. Verskeie ervare Bokke […]
# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus says he named a purpose and goal-driven 40-man squad for next week’s second alignment camp in Cape Town. The group of 25 forwards and 15 backs features two newcomers – Lions’ loose forward Sibabalwe Mahashe and the Sharks’ versatile back, Zekhethelo Siyaya, and ten uncapped players. With several experienced […]
# Rugby: Die spel in Georgië is in omstredenheid gedompel toe die voormalige kaptein, Merab Sharikadze, vir elf-jaar verban is omdat hy sy spanmaats gehelp het om te kul in opkikkertoetse. Wêreldrugby het ook nog vyf spelers en die spandokter, Nutsa Shamatava, vir tot nege jaar verban. ‘n Gelyklopende ondersoek is saam met die Wêreld-agentskap […]
# Sokker: Argentinië se kaptein, Lionel Messi, is steeds die hoogsbetaalde speler in Noord-Amerika se Major League, en verdien meer as dubbel as die naashoogste verdiener. Messi het laat verlede jaar sy kontrak met Inter Miami verleng wat sy basiese salaris verdubbel en die algehele gewaarborgde vergoeding tot 466-miljoen-rand per jaar verhoog het. Die tweede-hoogste […]
# Soccer: Argentina’s captain, Lionel Messi, remains the highest-paid player in North America’s Major League, being paid more than double the next-highest earner. Messi signed a contract extension with Inter Miami late last year which saw his base salary double and the overall deal increasing to 466-million-rand per year in guaranteed compensation. The second-highest earner, […]
# Rugby: The game was plunged in controversy in Georgia when former captain Merab Sharikadze was banned for 11 years for helping teammates cheat in anti-doping tests. World Rugby also banned another five players and team doctor Nutsa Shamatava for up to nine years. A parallel investigation was launched alongside the World Anti-doping Agency after […]
# Krieket: Die snelbouler Darcie Brown is nie ingesluit in Australië se groep van 15 vir die Vroue-T20-Wêreldbekertoernooi in Engeland en Wallis nie. Keurders het die onervare Lucy Hamilton in haar plek gekies. Die veelsydige Sophie Molineux het ‘n fiksheidstoets geslaag en sal die span aanvoer. Die ervare Ellyse Perry en Beth Mooney is ook […]