# Rugby: Die Springbokke se afrigter, Rassie Erasmus, glo nie sy span is kwesbaar weens die beserings van verskeie slotte nie. RG Snyman, Franco Mostert en Lood de Jager is nie beskikbaar vir Saterdag se Nasieskampioenskaps-toets teen Engeland nie, terwyl die opwindende Riley Norton ook beseer is terwyl hy na verwagting sy senior buiging sou […]
# Krieket: Die veelsydige veteraan, Marizanne Kapp, sê die Protea-vrouespan is gretig om Suid-Afrika se gemoedere te lig nadat Bafana Bafana uit die Wêreldbeker-sokkertoernooi geskakel is. Die Proteas speel môre teen die mede-gasvrou, Engeland, in die halfeindronde van die T20-Wêreldbekertoernooi. Kapp sê hul hoofdoel was nog altyd om ‘n Wêreldbeker vir Suid-Afrika te wen, aangesien […]
# Sokker: Ronald Koeman het bedank as hoofafrigter van Nederland nadat sy span uit die Wêreldbekertoernooi geskakel is. Die naaswenner van 2010 het in Monterrey, Mexiko, met strafskoppe teen Marokko verloor. Justin Kluivert, Quinten Timber en Crysencio Summerville het daarna onder rassistiese aanmerkings op sosiale media deurgeloop omdat hulle hul skoppe misgeskop het. Die 63-jarige […]
# Cricket: Veteran allrounder Marizanne Kapp says the Proteas Women are eager to lift South Africa’s spirits after Bafana Bafana was eliminated from the Soccer World Cup. The Proteas play co-hostess England in the semifinal of the T20 World Cup tomorrow. Kapp says their main goal has always been to win a World Cup for […]
# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus doesn’t believe his side is vulnerable due to the injuries to several of his locks. RG Snyman, Franco Mostert and Lood de Jager are all unavailable for Saturday’s Nations Championship Test against England, while exciting prospect Riley Norton also suffered injury while expected to make his senior debut. Erasmus […]
# Soccer: Ronald Koeman announced his resignation as head coach of the Netherlands after his charges were eliminated in the World Cup’s round of 32. The finalist of 2010 lost 3-2 to Morocco on penalties in Monterrey, Mexico. It also emerged that Justin Kluivert, Quinten Timber and Crysencio Summerville suffered racist abuse online after missing […]
# Sokker: Kylian Mbappé het vir Frankryk geskitter toe die tweemalige kampioen Swede in New Jersey 3-0 verslaan het vir ‘n ontmoeting met Paraguay in die Wêreldbeker se ronde van 16. Mbappé het twee doele aangeteken en is nou een agter die Argentyn Lionel Messi as die voorste puntemakers ooit. In Dallas het Noorweë Ivoorkus […]
# Soccer: Kylian Mbappe starred for France, as the two-time World Cup champions defeated Sweden 3-0 in New Jersey, to set up a last 16 tie with Paraguay. Mbappe scored twice, moving one behind Argentina’s Lionel Messi on the tournament’s all-time leading scorer list. In Dallas, Norway sealed a 2-1 victory against the Ivory Coast […]
# Tennis: Die 23-malige Grand Slam-kampioen Serena Williams het in die eerste ronde van Wimbledon verloor. Die 44-jarige Amerikaner het teen Maya Joint van Australië vasgeval in haar eerste enkelspelwedstryd in byna vier jaar. Iga Swiatek van Pole het haar titelverdediging begin met ‘n oorwinning oor die Amerikaner Taylor Townsend. In die mansafdeling het die […]