# Tennis: Die tweemalige verdedigende kampioen, Aryna Sabalenka, en die Wimbledon-kampioen, Jannik Sinner, is boaan die inskrywingslyste vir die vroue- en mansenkelspel op die Amerikaanse Ope. Die Australiese Ope-kampioen, Elena Rybakina, 2023 se Amerikaanse Ope-wenner, Coco Gauff, en Roland Garros se wenner, Mirra Andreeva, het ook ingeskryf. Die verdedigende manskampioen, Carlos Alcaraz, wat die laaste […]
# Tennis: Two-time defending champion Aryna Sabalenka and Wimbledon champion Jannik Sinner lead the US Open women’s and men’s singles main-draw entry list, respectively. Joining Sabalenka are Australian Open champion Elena Rybakina, 2023 US Open winner Coco Gauff and Roland Garros victor Mirra Andreeva. Meanwhile, defending men’s singles champion Carlos Alcaraz, who has missed the last […]
# Gholf: Die PGA-toer, DP World-toer en die Asiatiese Toer het ‘n nuwe meerjarige vennootskap aangekondig wat tot minstens 2029 sal voortduur. Die PGA-toer en DP World-toer sal deur middel van hul bestaande strategiese vennootskap dadelik met die Asiatiese Toer begin saamwerk om kommersiële en kompetisie-geleenthede te bied. Daar sal ook geleenthede wees wat vanaf […]
# Golf: The PGA Tour, DP World Tour and the Asian Tour have announced a new multi-year partnership that will run through at least 2029. Taking immediate effect, the PGA and DP World Tours, through their existing strategic alliance, will partner with the Asian Tour to provide commercial and playing opportunities. There will also be pathways […]
# Motorsport: Former MotoGP world champion Fabio Quartararo hopes to reignite his career with the announcement he would leave Yamaha after eight seasons and join Honda. The 27-year-old won the title in 2021, becoming the first Frenchman ever to be crowned world champion. He ended second the next year, but struggled from then on. He […]
# Rugby: The Lions’ Currie Cup squad had been strengthened by the return of eight Junior Springboks from the Junior World Championship in Georgia. Coach Mziwakhe Nkosi says this, together with the strong performances by several young players in the opening loss against the Cheetahs, will make the Lions a threat for the rest of […]
# Motorsport: Die voormalige MotoGP-wêreldkampioen, Fabio Quartararo hoop om sy loopbaan weer op dreef te kry met die aankondiging dat hy na agt seisoene Yamaha verlaat om by Honda aan te sluit. Die 27-jarige het die titel in 2021 gewen en is die eerste Fransman ooit wat as wêreldkampioen gekroon is. Die volgende jaar het […]
# Die Leeus se Curriebeker-groep is versterk met die terugkeer van agt Junior Springbokke ná die Junior Wêreldkampioenskap in Georgië. Die afrigter, Mziwakhe Nkosi, sê die spelers se terugkeer en die sterk vertonings van verskeie jong spelers in die openingswedstryd-nederlaag teen die Cheetahs, maak die Leeus vir die res van die toernooi en in die […]
# Tennis: Goedkoop kaartjies gaan die eerste keer op die Australiese Open beperk word om oorvolheid te voorkom. Die organiseerders sê die Grand Slam-toernooi in Melbourne is in Januarie vanjaar gekenmerk deur lang toue en oorvol paviljoene. Die toewysing van dagpasse, teen 560-rand, sal beperk word vir die eerste week van die toernooi omdat ‘n groter […]