# Rugby: Prolific try-scorer Quewin Nortjé returns to the Blitzboks for next weekend’s Hong Kong Sevens. South Africa already clinched the regular series title in New York last month, and this will now be followed by world championship events in the Chinese territory, Valladolid in Spain and Bordeaux in France before a grand champion is […]
# Padwedlope: Suid-Afrika se langafstand-koningin, Gerda Steyn, het die naweek haar oog op ʼn sewende Twee Oseane-marathonkroon en sê sy gebruik verwagting as ondersteuning om haar selfvertroue te versterk. Sy het die ikoniese padwedloop oor 56-kilometer in 2016 die eerste keer aangedurf en, vir haar, in ‘n teleurstellende 14de plek klaargemaak, maar sedertdien elke keer […]
# Roadrunning: South Africa’s queen of long distances, Gerda Steyn, has set her sights on a seventh Two Oceans Marathon title this weekend, saying she is using expectations as support to strengthen her confidence. She ran the iconic race over 56-kilometres for the first time in 2016 and finished, for her, a disappointing 14th place, […]
# Motorsport: Senior tegnici van Formule Een-spanne en die vervaardigers van krageenhede gaan vandag vergader oor moontlike aanpassings aan die nuwe regulasies vir dié seisoen. Van die renjaers het kritiek uitgespreek oor die nuwe regulasies vir die krageenhede, wat ‘n verdeling van 50-persent tussen elektriese uitset en binnebrand-uitset het. Die Internasionale Outomobiel-federasie, wat motorsport wêreldwyd […]
# Motorsport: Senior technical figures from Formula One teams and power unit manufacturers are set to meet today to discuss possible changes to the new regulations introduced this season. This will be the first of three meetings. Some drivers have criticised the introduction of new power-unit regulations, which see a 50-percent split between electrical output […]
# Sokker: Die verdedigende kampioene, Paris Saint-Germain, het Liverpool met 2-0 verslaan om ʼn voordeel in die eerste deel van hul Kampioeneliga-kwarteindronde te verseker. Désiré Doué en Khvicha Kvaratskhelia se doele het die sege vir Luis Enrique se span beklink terwyl Liverpool hulle vierde agtereenvolgende weg-nederlaag gely het. Intussen het Julian Alvarez en Alexander Sorloth […]
# Rugby: Die Stormers-slot Salmaan Moerat verlaat die klub aan die einde van die seisoen om ‘n geleentheid in Frankryk te aanvaar. Hy is voorheen verbind met oordrag na die Top 14-span, La Rochelle. Moerat het in 2018 sy buiging vir die Stormers gemaak teen die Highlanders in Dunedin en 70 keer vir die span […]
# Soccer: Defending champions Paris Saint-Germain defeated Liverpool 2-0 at the Parc des Princes, to secure a first-leg advantage in their Champions League quarterfinal. Goals from Désiré Doué and Khvicha Kvaratskhelia secured the win for Luis Enrique’s side, handing Liverpool their fourth consecutive away defeat for the first time since April 2012. Meanwhile, goals from […]
# Atletiek: Wêreld Atletiek het die Diamantliga se eerste byeenkoms van die seisoen wat in Doha, Katar, sou plaasvind, is as gevolg van die konflik in die Midde-Ooste uitgestel. Die geleentheid wat op 8 Mei sou plaasvind, is tot 19 Junie uitgestel, indien toestande gunstig sou wees. Wêreld Atletiek sê die besluit is geneem weens […]