# Fietsry: Deelnemers aan die uitmergelende Tour de France is woedend omdat ryers in die middel van die nag wakker gemaak word vir opkikkertoetse. Die verdedigende kampioen Tadej Pogacar van Slowenië het die situasie as onmenslik bestempel. Dit volg nadat die voormalige kampioen Jonas Vingegaard van Denemarke bevestig het dat hy om twee-uur die oggend […]
# Sokker: Marokko beplan om sy hotel-vermoë vir die volgende Wêreldbekertoernooi met ‘n vyfde uit te brei ná sy goeie vertoning in vanjaar se toernooi in Noord-Amerika. Die Noord-Afrikaland het die kwarteindronde gehaal nadat hy in 2022 die halfeindronde van die toernooi in Katar bereik het. Marokko sal 2030 se Wêreldbekertoernooi aanbied saam met sy […]
# Gholf: Die Suid-Afrikaanse Ope-kampioen Casey Jarvis het die naweek die beste uitslae van sy loopbaan bereik toe hy gesamentlike sesde geëindig het in die Ope-kampioenskap by Royal Birkdale Hy is nou in die 63ste plek op die amptelike gholf wêreldranglys. Jarvis, wat gekwalifiseer het danksy sy oorwinning in die SA Ope in Stellenbosch vroeër […]
# Sokker: Argentinië se afrigter, Lionel Scaloni, erken Spanje het verdien om die Wêreldbeker te wen. Die verdedigende kampioene se harte is gebreek toe Ferran Torres die enigste doel van die eindstryd in ekstra tyd in New Jersey aangeteken het. Dit het gevolg na Enzo Fernandez se rooi kaart in beseringstyd. Scaloni sê Spanje was […]
# Soccer: Argentina’s coach, Lionel Scaloni, admits Spain deserved to win the World Cup. The defending champion’s heart was broken when Ferran Torres scored the final’s only goal in extra time in New Jersey last night. This followed Enzo Fernandez’s red card in stoppage time. Scaloni says Spain was definitely the better team, saying his […]
# Golf: South African Open Champion Casey Jarvis achieved a career-best finish in the Majors with his tied sixth place in The Open Championship at Royal Birkdale over the weekend. This result moved him to 63rd on the official World Golf Ranking. Jarvis, who qualified by virtue of his victory in the SA Open in […]
# Rugby: Die All Blacks het die gaping tussen hulle en die Springbokke boaan die wêreldranglys verklein na Saterdag se oortuigende oorwinning van 40-21 oor die derde-geplaaste Ierland in Auckland. Suid-Afrika het nie soveel punte verdien nadat hy Wallis 43-0 verpletter het nie. Wallis skuif op na elfde plek en Italië sak terug na twaalfde […]
# Sokker: Spanje het ‘n bedrag van 827-miljoen-rand – sowat 50-miljoen-dollar – gewen toe hy gister in Amerika sy tweede Wêreldbeker-titel ingepalm het. Die kampioene van 2010 het vanjaar se toernooi gewen deur die verdedigende kampioen, Argentinië, 1-0 in bykomende tyd in New Jersey te verslaan. Argentinë het 545-miljoen-rand ontvang. Die wêreldbeheerliggaam, FIFA, het ‘n […]
# Rugby: The All Blacks closed the gap on the Springboks on top of the world rankings after Saturday’s convincing 40-21 Nations Championship victory over third-placed Ireland in Auckland. South Africa didn’t earn as much points for their 43-0 dribbing of Wales, who improves to 11th place today, leaving Italy in 12th position after losing […]