# Motorsport: Mercedes’ Kimi Antonelli won his sixth race of the season at the Belgian Grand Prix. The 19-year-old Italian fought back from losing position during a virtual safety-car period to pass Ferrari’s Charles Leclerc and become the first driver in five years to convert pole position into a victory at Spa-Francorchamps. Red Bull’s Max […]
# Rugby: The Cheetahs and Boland got their Currie Cup Premier Division campaigns off to a winning start yesterday. The Cheetahs narrowly defeated the Lions 29-27 in Bloemfontein. Both sides scored four tries, and while veteran flyhalf Jaco van der Walt failed to convert any of them, he was able to score three penalties that proved […]
# Die Mexikaanse president Claudia Sheinbaum sê sy sal later vandag die Wêreldbeker-eindstryd saam met die Kanadese premier Mark Carney bywoon, op uitnodiging van president Donald Trump. Sy sê dit is belangrik dat die gasheerlande betrokke is, as ‘n teken van die sterk koördinering en samewerking tussen hulle. Sheinbaum het vroeër gesê sy sal geen […]
# Mexican president Claudia Sheinbaum said she would attend the World Cup final later today, at the invitation of US President Donald Trump along with Canadian prime minister Mark Carney. She says it is important that the host countries are involved, as a sign of the strong coordination and collaboration they have. Sheinbaum previously said […]
# Gemengde Gevegskuns: Die voormalige middelgewigkampioen Dricus du Plessis het vroeër vanoggend ‘n indrukwekkende oorwinning oor Kamaru Usman in Oklahoma City behaal. Albei vegters het na die UFC-kryt teruggekeer nadat hulle byna ‘n volle jaar se aksie misgeloop het. Die eenparige punte-beslissing plaas Du Plessis weer op koers nadat hy sy UFC-titel in Augustus 2025 […]
Rugby: Suid-Afrika het hul gene as kampioene bewys deur die Wêreldrugby Junior Wêreldkampioenskaptitel te behou, nadat hulle Frankryk Saterdag met 16-5 in Georgië geklop het en vir die eerste keer agtereenvolgende titels ingepalm het. Suid-Afrika het nou 11 agtereenvolgende oorwinnings op die Junior Wêreldkampioenskap-verhoog ingepalm en is die vierde span wat agtereenvolgens wen na Nieu-Seeland, […]
# Mixed Martial Arts: Former middleweight champion Dricus du Plessis, earlier this morning, recorded an impressive win over Kamaru Usman in Oklahoma City. Both fighters returned to the UFC ring after missing nearly a full year of action. The unanimous decision on points gets Du Plessis back on track after losing his UFC title to […]
# Motorsport: Kimi Antonelli mik daarna om vandag vinnig weg te spring en pret te hê terwyl hy poog om sy sesde voorste wegspringplek van die seisoen in ‘n oorwinning om te skakel by die Belgiese Grand Prix. Die 19-jarige Italianer het Red Bull se Max Verstappen met drie tiendes van ‘n sekonde geklop. Wêreldkampioen […]
# Sokker: Engeland het hul 2026 Fifa Wêreldbeker-veldtog op ‘n hoogtepunt afgesluit nadat hulle Frankryk, Saterdag met 6-4 op die Miami-stadion verslaan het. Dit was Engeland se beste Wêreldbeker-eindstryd sedert hulle die toernooi 60 jaar gelede in 1966 gewen het. Die Franse kaptein, Kylian Mbappé, het die topdoelskieter in Wêreldbeker-geskiedenis geword toe sy tweede doel […]