# Sokker: Kaizer Chiefs het sy kans versterk om te kwalifiseer vir die 2026/27 CAF-Konfederasiebekertoernooi toe hy Orbit College 3-1 verslaan het in ‘n Premierskapswedstryd in Gqeberha. Mbulelo Wagaba het Orbit laat voorloop en Wandile Duba het sake voor rustyd gelykop gemaak. Siphesihle Ndlovu en Mduduzi Shabalala se doele in die tweede helfte het AmaKhosi […]
# Soccer: Kaizer Chiefs have boosted their chances of qualifying for the 2026/27 CAF Confederation Cup following their 3-1 victory over relegation-threatened Orbit College in the Premiership in Gqeberha. Mbulelo Wagaba put Orbit ahead and Wandile Duba equalised before halftime. Second-half goals from Siphesihle Ndlovu and Mduduzi Shabalala secured the victory for AmaKhosi. This moved […]
# Tennis: Die 2014-kampioen, Stan Wawrinka, is by die Monte-Carlo Meesters uitgeskakel nadat die promotorskeuse, Sebastian Baez van Argentinië, hom in die eerste ronde geklop het. Die 41-jarige Switser tree aan die einde van die seisoen uit. Die Argentyn Francisco Cerundolo het die driemalige kampioen, Stefanos Tsitsipas van Griekeland, verslaan, terwyl Alexander Blockx van België […]
# Tennis: 2014 champion Stan Wawrinka has been knocked out of the Monte-Carlo Masters, going down 7-5, 7-5 to wildcard Sebastian Baez of Argentina in the first round. The 41-year-old Swiss will retire from tennis at the end of the season. Argentina’s Francisco Cerundolo defeated three-time champion Stefanos Tsitsipas of Greece, 7-5, 6-4, while Belgium’s […]
# Rugby: Die Noordwes-universiteit se Arende en die Universiteit van Pretoria se Tukkies meet komende Maandag kragte in die Varsitybeker-eindstryd op die LC de Villiers-stadion in Pretoria. Die Arende het in Potchefstroom 40 punte in die tweede helfte aangeteken om die Universiteit Stellenbosch se Maties met 50-10 af te ransel. In Pretoria het die vleuel, […]
# Krieket: Die Protea-paaltjiewagter Connor Esterhuizen en die Indiërs Sanju Samson en Jasprit Bumrah is benoem as die Internasionale Krieketraad se Spelers van die Maand vir Maart. Esterhuizen het beïndruk in die T20-reeks teen Nieu-Seeland waar hy 200 lopies in vyf wedstryde aangeteken het. Die Suid-Afrikaner Ayabonga Khaka is in die vroue-afdeling benoem saam met Nieu-Seeland […]
# Rugby: The North West University-Eagles will face the University of Pretoria-Tuks in the Varsity Cup final at the LC de Villiers Stadium in Pretoria next Monday. The Eagles scored 40 unanswered second-half points to thrash the University of Stellenbosch Maties 50-10 in Potchefstroom. Winger Munashe Dukuswa scored three tries as Tuks, who are on a […]
# Rugby: Junior Springbok-hoofafrigter, Kevin Foote, sê die doelwit van die twee weke lange oefenkamp in Stellenbosch is om die spelers se fiksheidsvlakke, fisieke toestand en bal-in-speel-tyd te verbeter. Vyf-en-veertig spelers neem deel aan die kamp, wat Maandag begin het, ter voorbereiding vir die Onder-20 Rugbykampioenskap wat in Gqeberha gehou sal word. Die kompetisie sal […]
# Cricket: Proteas wicket keeper-batter Connor Esterhuizen has been nominated for the ICC Men’s Player of the Month for March, alongside Indian duo Sanju Samson and Jasprit Bumrah. Esterhuizen impressed on his debut T20 series against New Zealand, scoring 200 runs in five matches. Meanwhile, South Africa’s Ayabonga Khaka is up for the women’s award, with […]