# Sokker: Argentinië se afrigter, Lionel Scalone, kom teen sy Spaanse mentor te staan in Sondag se Wêreldbeker-eindstryd. Luis de la Fuente was sy instrukteur toe hy in 2017 in Spanje studeer eht vir sy beroepsafrigtings-lisensie. Die 48-jarige Scalone het die volgende jaar as afrigter van sy land oorgeneem en hulle in 2022 tot die […]
# Rugby: Die Springbok-haker Malcolm Marx sê hulle maak hulle gereed vir ‘n hewige, fisieke stryd teen Wallis in môre se derde en laaste Nasieskampioenskaps-tuiswedstryd in Durban. Wallis het sy grootste tuisnederlaag ooit van 73-0 gely in die spanne se vorige kragmeting in November verlede jaar. Marx het aansprake verwerp dat die Bokke die volslae […]
# Cricket: The one-day series between England and India will be decided at Lord’s in London on Sunday after the hosts equalled the series last night. India won the first encounter in Bristol by 56 runs, and England struck back in Cardiff with a four-wicket victory. India was bowled out for 233 in 44 overs […]
# Rugby: Springbok hooker Malcolm Marx says they are bracing themselves for a confrontational and physical battle against Wales in their third and final home Nations Championship game in Durban tomorrow. When the two sides last met in November last year, Wales suffered their heaviest-ever home defeat of 73-0. Marx has shot down suggestions the […]
# Soccer: Sunday’s World Cup final will see Argentina’s coach, Lionel Scalone, face off with his Spanish mentor. Luis de la Fuente was Scalone’s teacher when he studied for his professional coaching license in Spain’s training centre in Las Rozas in 2017. Forty-eight-year-old Scalone took charge of his nations’ team the next year and lead […]
# Motorsport: Die heersende Formule Een-wêreldkampioen, Lando Norris, word met tien wegspringplekke gestraf in die Belgiese Grand Prix nadat die toegelate krageenheid-toewysings oorskry is. Sy McLaren sal met ʼn nuwe krageenheid toegerus wees, sy vierde hierdie seisoen, wat een meer is as wat toegelaat word sonder straf. Norris sal Sondag hoogstens in die elfde posisie […]
# Motorsport: Reigning Formula One world champion, Lando Norris, will take a ten-place grid penalty at the Belgian Grand Prix after exceeding the permitted number of power unit allocations. His McLaren will be fitted with a new power unit, his fourth this season, which is one more than is permitted without penalty. Norris will start […]
# Krieket: Aiden Markram en Laura Wolvaardt was die groot wenners op Krieket Suid-Afrika se toekennings in Johannesburg toe hulle as mans- en vroue-speler van die jaar aangewys is. Markram het ook die spelers se speler van die jaar-toekenning gekry. Wolvaardt is ook vereer as beste eendag-speler, beste T20-speler en spelers se speler van die […]
# Gholf: Die Amerikaner, Jackson Suber, loop op vyf onder baansyfer 65 voor na die eerste rondte van die 154ste Ope Kampioenskap op Royal Birkdale in Engeland. Dis die 26-jarige Suber se ope-debuut en eerste besoek aan Europa. Hy is een hou voor Dan Brown van Engeland en die Suid-Koreaan, Im Sung-jae. Die verdedigende kampioen, Scottie […]