Skip to content

Sokker: Ronaldo verlaat Portugal se kamp te midde van berigte oor onmin met afrigter

# Sokker: Cristiano Ronaldo het Portugal se kamp verlaat voor vanaand se UEFA-Nasiesligawedstryd teen Denemarke en beloof hy sal mettertyd die rede onthul. Die 41-jarige was ‘n ongebruikte plaasvervanger tydens Sondag se oorwinning van 2-1 oor Noorweë. Dit het berigte laat ontstaan oor moontlike onmin met afrigter Jorge Jesus, wat ook bevestig het hy beplan nie om Ronaldo in die opdrafspan te kies vir vanaand se kragmeting in Kopenhagen nie. Ronaldo het sy spanmaats op sosisale media sterkte toegewens vir hulle komende wedstryde.