Skip to content

Tennis: Alcaraz is gekant teen die verandering van die vyfstel-formaat van Grand Slam-toernooie [KLANK]

# Tennis: Die Spanjaard Carlos Alcaraz sê om van vyfstel-wedstryde ontslae te raak sal die nalatenskap van Grand Slam-toernooie uitwis. Daar is ‘n toenemende debat oor werkslading, die laat voltooing van wedstryde en die eise van die speelskedules. Dit het stukrag gekry tydens verlede maand se Amerikaanse Ope-kwarteindronde toe die Amerikaner Ben Shelton vir Alcaraz, die verdedigende kampioen, eers half-vier die oggend verslaan het. Alcaraz sê die huidige formaat is ‘n integrale deel van Grand Slam-toernooie:

ENG AlcarazOnFiveSetsInMajors