# Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging het die dood van Bafana Bafana en Mamelodi Sundowns se middelveldspeler Jayden Adams as ‘n verwoestende verlies vir die nasie beskryf. Die polisie ondersoek die omstandighede rondom Adams se dood nadat sy liggaam in ‘n huis in Kaapstad gevind is. Linda Zwane, Die vise-president van SAFA, Linda Zwane, het tydens sy […]
# Sokker: Die kaptein van Bafana Bafana en Mamelodi Sundowns, Ronwen Williams, het belowe om die nalatenskap van spanmaat Jayden Adams lewend te hou. Williams het Adams by sy gedenkdiens in Stellenbosch beskryf as nederig, respekvol en ‘n inspirasie op die veld en van die veld af beskryf. Hy het Adams se prestasies vir klub […]
# Soccer: Bafana Bafana and Mamelodi Sundowns captain Ronwen Williams has pledged to keep the legacy of teammate Jayden Adams alive. Speaking at Adams’ memorial in Stellenbosch, Williams described Adams as humble, respectful and an inspiration on and off the field. He praised Adams’ achievements for club and country, including CAF Champions League, the FIFA […]
# The South African Football Association has described the death of Bafana Bafana and Mamelodi Sundowns midfielder Jayden Adams as a devastating loss to the nation. Police are investigating the circumstances surrounding Adams’ death after he was found dead at a home in Cape Town. Paying tribute at his memorial service, SAFA vice-president, Linda Zwane, […]
# Sokker: Engeland se middelveldspeler, Jude Bellingham, het Argentinië se kaptein, Lionel Messi, geloof nadat hulle 2-1 verloor het in die Wêreldbeker-halfeindstryd. Hy beskryf die 39-jarige as ‘n uitsonderlike speler wie se beweging, balbeheer en intelligensie ongeëwenaard is. Bellingham erken die kragmeting het sy bewondering vir die legendariese speler verdiep. Hy meen England was verkeerd […]
# Sokker: Argentinië se kaptein, Lionel Messi, is die oorweldigende gunsteling om die Wêreldbekertoernooi se Goue Bal-toekenning te wen na sy span se halfeindstryd-oorwinning van 2-1 oor Engeland. Die voorspellings-markplatform Kalshi gee Messi nou ‘n 84 persent-kans om aangewys te word as die toernooi se beste speler. Rodri van Spanje is tweede op vyf-persent en […]