# Rugby The Bulls clawed their way back from the United Rugby Championship graveyard to pull off one of the biggest upsets in the competition’s history. They beat Glasgow Warriors 22-21 after being 21-3 down after the first 30 minutes in Saturday’s semifinal showdown at Murrayfield. The Bulls will now face Leinster in the URC […]
# Rugby: Die Stormers besef hulle moet hul beste lewer in hul Verenigde Rugbykampioenskaps-halfeindstryd vanaand teen Leinster wat feitlik nooit in Dublin verloor nie. Die span se bestuur glo egter hulle staan ‘n goeie kans om die eindstryd te haal. Die Stormers se direkteur van rugby, John Dobson, sê verlede week se kragmeting teen Cardiff […]
# Tennis: Alexander Zverev is op die rand van sy eerste langverdiende Grand Slam-titel nadat hy Vrydag as tweede gekeurde in vier stelle met Jakub Mensik afgereken het en daarmee sy plek in die eindstryd van die Franse Ope bespreek het teen die tiende gekeurde Flavio Cobolli. Zverev het al verskeie major-titels net-net misgeloop en […]
# Rugby: The Stormers know they are up against it in their United Rugby Championship semifinal against Leinster that hardly ever loses in Dublin but their leadership group is convinced they have a chance of taking their campaign all the way to the final. Stormers director of rugby John Dobson says last week’s game against […]
# Motorsport: Die sewemalige kampioen Lewis Hamilton het Vrydag sy Ferrari-spanmaat Charles Leclerc geklop en die vinnigste tyd in die tweede oefening vir Sondag se Monaco Grand Prix aangeteken. Na sy sterk tweede plek in Kanada, lyk dit asof Hamilton ‘n tweede asem gekry het. Hy het nuwe rekords in sy visier met ‘n 105de […]
# Soccer: Spectators won’t be allowed to bring vuvuzelas to World Cup games. World governing body FIFA banned the plastic horns from venues in Canada, the US and Mexico. In the 2010 tournament in South Africa, vuvuzelas were everywhere, but wasn’t as popular with the rest of the world for their monotonous droning sound. FIFA […]
# Rugby: Die Springbok-sewesspan het teruggebons van hul vroeëre skoknederlaag teen Groot Brittanje toe hulle Kenia Vrydagaand in die Bordeaux-toernooi met 26-5 oorrompel het. Die Blitsbokke het in ekstra tyd teen Groot Brittanje verloor en daarmee hul kanse verskraal om die Wêreldkampioenskap in te palm. Hul vertoning in die tweede kragmeting teen Kenia was egter […]
# Sokker: Toeskouers sal nie toegelaat word om vuvuzelas na Wêreldbeker-wedstryde te neem nie. Die wêreldbeheerliggaam FIFA het die plastiekhorings op stadions in Kanada, die VSA en Mexiko verbied. In die 2010-toernooi in Suid-Afrika was vuvuzelas oral, maar was nie so gewild by die res van die wêreld nie as gevolg van hul eentonige dreungeluid. […]
# Tennis: ‘n Nuwe vroue-kampioen word vandag gekroon op die Franse Ope in Parys. Die wêreld-nommer-sewe, Mirra Andreeva van Rusland, kom te staan teen Maja Chwalinska van Pole, die eerste kwalifiseerder in die beroepsera om die vroue-eindstryd op Roland Garros te haal. Die 24-jarige is 114de in die wêreld en het verskeie spelers hoër op […]