Skip to content

Krieket: Marques Ackerman is gereed vir sy toetsbuiging nadat hy op alle vlakke gespeel het

# Krieket: Suid-Afrika-A se gereelde kaptein, Marques Ackerman, sê hy is gereed vir toetskrieket nadat hy op alle denkbare vlakke gespeel het. Hy gaan na verwagting sy buiging vir die Proteas maak wanneer die eerste toets teen Australië Vrydag in Durban begin. Die 30-jarige kaptein van die Dolphins het op elke vlak in Gauteng gespeel en die Suid-Afrika-onder-19- en die SA Akademie-span verteenwoordig. Ackerman sê hy het hard gewerk vir sy eerste toets-oproep en hoop hy kan ‘n bydrae lewer wanneer hy sy kans kry.